|
![]()
|
|
||
|
|
Ladies Captain Report – 2009 Dit is vir my verblydend om te sien hoe die dames ledetal merkwaardig gegroei het sedert die ontstaan van die klub in 1994 en sederdien het die dames hulle stempel behoorlik afgedruk in Irene. At the end of 2009 we look back at a fantastic year with so many great achievements from our Irene ladies. Every week we had many runners and walkers on the podium. Congratulations to each and every one with their achievements. We are so proud of you. It is such a privilege to be part of a running club where each and every one is an achiever in their own right. This year was a close competition between Tuks and Irene for the Ladies Super League but at the end of the day Irene did it once again ! Thanks to all the “fast ladies” for all the valuable points and thanks to each Irene member that took part in the league races. Ons dames stappers het uitgeblink op verskeie byeenkomste en verskeie Irene dames het ook die klub se naam hoog gehou by die Cross-Country byeenkomste. The following Irene ladies were chosen to take part in the SA Cross Country Championships on 12 September 2009 (Annerien, Ansie, Lettie, Lyn, Jeanette). Die dames dag in Februarie was ‘n reuse sukses en die terugvoer na hierdie besondere dag saam met Dr Philda de Jager was baie positief. Dit was weereens ‘n voorreg om met nog ‘n Comrades deel te wees van Irene, van die “pre-function”, die “goody-bags”, die ondersteuners by Cowies en natuurlik tot by die tent aan die einde van die lang pad. On behalf of all the ladies of the club I want to make use of this opportunity to thank the Social Committee for all their hard work at the social functions and of course the tent at the races on Saturdays. Dit is so lekker om by die wedlope aan te kom en dadelik die Irene tent raak te sien en te weet daar is warm koffie, tee en beskuit. Dankie baie ons waardeer dit opreg. Soos gewoonlik was die Ladies Spar wedloop een van die hoogtepunte met nie net baie dames wat die dag deelneem nie maar ook die manne wat die dag maak met die kostuums en bykomstighede. Elke dame wat deelgeneem het sal saamstem hoe trots ons is as ons klaarmaak en die Irene “manne” staan gereed om die duisende “goody-bags” uit te deel. Irene presteer en kuier nie net nie. Die “Green-Leaf” projek gedryf deur Marietjie het ‘n taotaal van 243 komberse uitgedeel aan die Olievenhoutbosch Christelike Skool. Dankie vir elkeen wat ‘n bydrae gelewer het in hierdie verband. ‘n Mens besef nie altyd hoeveel nood daar buite is nie en besef met hierdie gebaar hoe bevoorreg ons is as klub om ‘n bydrae tot ons gemeenkap te kan lewer en ander harte gelukkig en “warm” te maak. Vir al die wat op die krukke lys beland het met voete, enkels en knieë wens ek dat 2010 vir julle almal ‘n gesonde en beseringvrye jaar sal wees. Vir ons almal is Claudia ‘n inspirasie wat ten spyte van alles nog hard aan die oefen is, Claudia ons is baie trots op jou. Congratulations to all the ladies that did a PB this year, keep up the hard work. Ladies – Thank you for the wonderful support, friendship and smiles during 2009, you made this a very special year for me. May 2010 be even better and may all your dreams come true. ENJOY THE DECEMBER BREAK AND REMEMBER TO KEEP FIT DURING THE FESTIVE SEASON. GOD BLESS
|